Главное меню
Мы солидарны с Украиной. Узнайте здесь, как можно поддержать Украину.

afrikaans

Автор andrewsiak, декабря 10, 2003, 12:41

0 Пользователи и 1 гость просматривают эту тему.

andrewsiak

той ще ся не вродив, щоб усім догодив.

andrewsiak

той ще ся не вродив, щоб усім догодив.

Vesle Anne

Ek wil leer Afrikaans. Может дадите сцылку, где его в сети можно найти? Или где билингвы какие-нибудь почитать можно. Заранее спасибо 8-)
Rhaid achub ar bob cyfle i hybu Cymreigrwydd :)
Capoeira e bom para mim, Capoeira e bom pra voce, Capoeira e bom ai ai ai, nao sei porque
"Православные сами по себе - экстремальная и малочисленная группа" (с) Даниэль

Leerling

Gnomikk,

Есть тел. 203-304-25  Кафедра африканистики Института Стран Азии и Африки МГУ,  они распространяют  учебник А.К.Игнатеко.

Добавлено спустя 6 минут 49 секунд:

Sal u asseblief my vraag beantwoord ?

Wat is dit daardie   "пиджин" ? :dunno:

andrewsiak

Пиджин - креольский язык, смесь языка завоевателей и аборигенов.
той ще ся не вродив, щоб усім догодив.


Марина

Цитата: andrewsiakПиджин - креольский язык, смесь языка завоевателей и аборигенов.
На самом деле, «пиджин» — это упрощённый вариант некоего языка, на котором общаются между собой представители разных народов, однако внутри одного народа общение сохраняется на родном языке. А вот когда пиджин становится родным и на нём уже разговаривают не только с представителями других народов, но и в семье — это «креольский» язык. 8-)

Leerling

Hartlike groete!
Waarom   niemand    hiernatoe    kom   nie ?
Hierdie bladsy baie gesonde en nodige is.  Hier in Rusland  nogal moeilik  om  mense   op   S.A. taal  seggende te ontmoet.
Amper  een jaar gelede  ek het die gemeenskap met Afrikaanse gesin van  S.A. gehad,
maar  het ek  met  hulle  'n Engels gepraat  omdat  ek   het destyds  geen woorde van Afrikaans geken nie.    Ongelukkig   daardie pragtige persoons  in Junie 2004  uit Pensa  na Mombasa vertrek het.    


Onlangs  ek   het op S.A. se webblad   aangegaan.   Ek   het  vir die eerste keer  mens  wat Nederlands  laat praat   daar  gesien.      Daar word beweer  dat  Afrikaanse  taal en Nederlands baie verskilende is.   Maar ek  kon sekere gedagtes van daardie  man 'n bietjie verstaan  het.


Andrewsiak...!   Jy  het  geskryf   dat  jy Bybel op Afrikaans  gekry het.    Ek dink dit  is genade en leifde van Here Jesus Christus aan jou  . Nee?

Vertaler

Groetjes Leerling, ek sie wat jy skryf en dink dat jy nog baie moet leer... hier is wat onjuis in jou woorde, ook as jy probeer-probeer... onjuis woordord, en nie enigste nie.
Цитата: LeerlingDaar word beweer dat die Afrikaanse taal en die Nederlandse baie verskillende is.
Khm... As ek Afrikaanse tekste lees, dink ek dat dit simpel 'n Nederlands dialekt is, en taamlik is dit so effektief... omdat ik alles verstaan wat geskryf is, alleen met my Nederlands.8)

Simpel is Afrikaans op 98% uit Nederlandse woorde gemaak, en dit hou van g'n overgenome woorde nie, dus is dit die enigste onderskyd met NL dat dit baie niet baie Engelse woorde het. 8-)

Жуть.
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Aramis

Цитата: Vertaler van TekstenGroetjes Leerling, ek sie wat jy skryf en dink dat jy nog baie moet leer... hier is wat onjuis in jou woorde, ook as jy probeer-probeer... onjuis woordord, en nie enigste nie.
Цитата: LeerlingDaar word beweer dat die Afrikaanse taal en die Nederlandse baie verskillende is.
omdat ik alles verstaan wat geskryf is, alleen met my Nederlands.8)

Dag, Vertaler, wat taal is dat: Nederlands of Afrikaans? ;--) "Ik" of "ek"?

Vertaler

Цитата: AramisDag, Vertaler, wat taal is dat: Nederlands of Afrikaans?  "Ik" of "ek"?
Zo kan dit met elke wees. ;--)
Стрч прст в крк и вынь сухим.

andrewsiak

Цитата: Leerling
Andrewsiak...!   Jy  het  geskryf   dat  jy Bybel op Afrikaans  gekry het.    Ek dink dit  is genade en leifde van Here Jesus Christus aan jou  . Nee?
Miskien. Ek's baie trots daarop! ;)
той ще ся не вродив, щоб усім догодив.

Leerling

Vertaler van Teksten,

Ek  dank  vir  jou.  Ek   leer die  Afrikaanse taal  darem   vier  maande. Is  dit    te  lanke tyd  ?  Aikona !   Dink jy nie so nie ?  Desondanks   ek  is  bly  omdat   jy  verstaan  vir  my.  

Simpel is Afrikaans op 98% uit Nederlandse woorde gemaak   -  Ek  het gelees    so  inligting    99  3/4 %  !!!

Vertaler!  1) Waarvoor   het   jy  die   Nederlandse  gestudeer ?   2) Waarvoor   het   jy  die  Afrikaanse  gestudeer ?   Jy  het  gese   dat   Afrikaanse   taal    "идиотство"  is....   Wat  is woord  "идиотство"  op die Oekraiens  bedoel ?

Жуть.  Ek  stap aan die wal....

Vertaler

Цитата: LeerlingWaarvoor het jy die Nederlandse gestudeer?
Wat bedoel «waarvoor»? Omdat linguïsties my generaal beroep is en omdat dit my beval.
Цитата: LeerlingWaarvoor het jy die Afrikaanse gestudeer?
Ek leer dit nie. Kweet dit alleen as 'n dialekt van Nederlands.
Цитата: LeerlingJy het gese dat Afrikaanse taal "идиотство" is....
Waar naamlik?? Ek onthou dit nie :dunno:
Цитата: LeerlingWat is woord "идиотство" op die Oekraiens bedoel?
*Oekraiens = [ukráĭəns], en [ukraí:ns] = Oekraïens. :mrgreen:
Maar waaruit het jy hier Oekraïens geneem? Ek verstaan vir jou nie!:dunno:
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Leerling

Vertaler van Teksten



Omdat linguïsties my generaal beroep is en omdat dit my beval.
Ek  sien  dit   jy  ervare in Nederlands  is.  Maar  ek  nooit   tale   leer nie.

Kweet dit alleen as 'n dialekt van Nederlands. Ek  weet  dit baie  goed , ek het  lees  hoe  het  Afrikaans ontstaan   en  hoe die Hollanders  in 1652  na  Kaap gekom het.  

Ek onthou dit nie   Kyk   jou  boodskap  van 23 Desember  2004  ( bl.  3  "Het   Nederlands " ) .   Dis  darem te  erg.  Moenie  die  slege woorde skryf  nie!!!  Ons almal behoort   uitdrukkinge   baie  netjies  te  gebruik.Maar waaruit het jy hier Oekraïens geneem? Verskoon my   omdat  ek  jakkalsdraai    gemaak  het.  

*Oekraiens = [ukráĭəns], en [ukraí:ns] = Oekraïens.  Dankie.  Weer die fout  het  ingesluip. Mettertyd   sal  ek  in  hierdie taal  opgang maak . Miskien...

Vertaler

Цитата: LeerlingEk sien dit jy ervare in Nederlands is.
Nie so groot ervare, maar ek weet dit relatief goed.
Цитата: LeerlingKyk jou boodskap van 23 Desember 2004 ( bl. 3 "Het Nederlands " ) . Dis darem te erg. Moenie die slegge woorde skryf nie!!! Ons almal behoort uitdrukkinge baie netjies te gebruik
die laaste frase het ek nie verstaan nie. Elk woord self — natuurlik, maar saam — ???
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Leerling

Vertaler van Teksten,

Ek  is  "n  bietjie  laat.    Druk besig  met die sake  is.

Elk woord self — natuurlik, maar saam — ??? Ek is baie verbaas  oor jou vraag.  Trek  jy  noustrop ?  Werklik ?  Ag nee,  wat.   Goed,   mos    vra is vry en weier staan daarby.


Vertaler !   1)  Was jy al voorheen in Nederland  gewees ?  2)   Het  jy   jou  maats  wat  woon in Nederland  en    wat   die Nederlanders  is?  3)  Lees  jy  ooit  die  Bybel   ?

Добавлено спустя 1 день 20 часов 2 минуты 44 секунды:

Vertaler van Teksten,


Buitendien   jy   nog  praat   Roemeens ?  Dis    ongelooflik.  
Sal  jy  vir my  se  hoekom  die Roemeense  taal   vir jou  interessante  is?

Vertaler

Цитата: Leerling1) Was jy al voorheen in Nederland gewees ?
Nog nee, maar eens sal ek sekerlik daar gaan.
Цитата: Leerling2) Het jy jou maats wat woon in Nederland en wat die Nederlanders is?
Ja, op die Nederlandse forum van fans van Tiziano Ferro kan ek vir enige meisies wat skryf, sodat sy vir my antwoord, en nog heb ek 'n kontakt met 'n man uit Gorinchem gehê, hy het die lied van Serduutsjka  "Хорошо!" gesoek, en ek het dit gevind en vir hom gesend, dus we het enige briewe elk vir ander geskryf, maar nu is alle kontakte gepouse. As je wil, kan ek vir jou s'n e-mail gê.
Цитата: Leerling3) Lees jy ooit die Bybel ?
Welke Bybel? Die Russise (?) — ja, die Afrikaanse — waar kan ek dit neem?
Цитата: LeerlingBuitendien jy nog praat Roemeens ? Dis ongelooflik.
Waarom? Nie so moeilik taal is dit, sodat je dit ongelooflik vind. En waarom 'n mens dierdie of daardie tale leer — kan je somtyds nie verklaar nie.

Ja, en dink je nie so nie, dat die Unicode letter № 329 ʼn naamlik voor Afrikaans gemaak is nie? ;--)
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Leerling

Vertaler van Teksten,

Цитата: Vertaler van TekstenAs je wil, kan ek vir jou s'n e-mail gê.

Dankie.  Ek wil nie.    En  watter taal  sal   ek    skryf   van  hom  ?  Afrikaans ?  Dis  snaaks.
Enkele maande gelede  ek  het  die  e-pose  na  twaalf  adrese van  Namibiё   asook  van  verskillende  dele  van Suid-Afrika   soos  as  Kaapland, Natal, Vrystaat   gestuur.  Maar  ek  antwoorde  nie ontvang  nie.   Ek  dink  dat   hulle   wil nie met Russe  die  kontakte   he   nie.



Цитата: Vertaler van TekstenJa, en dink je nie so nie, dat die Unicode letter № 329 ʼn naamlik voor Afrikaans gemaak is nie?
Ek  het  gedog  dat dit   is onvernaam  .

Kyk.  Sommige  vrae van  ons  lewewerksaamhede   vernaam  is  (  besigheid )  maar  ander  vrae  is  vernaamer  ( familie )  .   Bybel se waarhede   vernaamste dinge  is . God in sy Woord gese het sodat ons kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God,  en sodat ons deur te glo, in sy Naam die  ewige lewe kan  he.   Jy  glo ?

Vertaler

Цитата: LeerlingDankie. Ek wil nie. En watter taal sal ek skryf van hom? Afrikaans? Dis snaaks
Het jy enkele probleme met die Nederlands?
Цитата: LeerlingEk dink dat hulle wil nie met Russe die kontakte he nie.
Met ʼn witman, miskien? ;)
Цитата: LeerlingKyk. Sommige vrae van ons lewewerksaamhede vernaam is ( besigheid ) maar ander vrae is vernaamer ( familie ) . Bybel se waarhede vernaamste dinge is . God in sy Woord gese het sodat ons kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat ons deur te glo, in sy Naam die ewige lewe kan he.
Jy sê wat ʼn ander gedagte... watter verband is tussen Christus en Unicode?
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Leerling

Цитата: Vertaler van TekstenHet jy enkele probleme met die Nederlands?
Ek  herhaal ek nooit  tale leer nie. Ek nie glad  Nederlands  nie ken nie.


Цитата: Vertaler van TekstenJy sê wat ʼn ander gedagte...
Ja, natuurlik.    Ek  wou vir  jou  te se  dat  Here Jesus  lief vir jou en mag vir jou ewige lewe te gee.


Ander gedagte  weer.   Wat is  daardie  " genasaleerde klinkers " ?

Vertaler

Цитата: LeerlingAnder gedagte weer. Wat is daardie "genasaleerde klinkers"?
Dit is so klinkers, wat met hulp van die neus hullie uitspreek. Dus moet je jou achterverhemelte wat opbring, as je hullie sê. 8-)

Die Afrikaanse klinkers word voor N + (S, G, F, W, J, H) genasaleerd, maar nie as 'n S «baie» bedoel:

kans [kã:s], ons [õ:s], grens [grε̃:s], maar man — mans [mans]. So klinkers is altyd lang.
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Leerling

Vertaler van Teksten,


Baie dankie.

Dis heerlik  vir my om op die jou  webblad    //w.w.w.vertaler.newmail.ru  te kom  .

Ek  sien  dat   Afrikaans  se  klankleer  en Nederlands se  klankleer    oor die algemeen  lyk  nogal  na mekaar.    Ek nou lees in die my woordeboek  dat  het moderne Afrikaans  en moderne  Nederlands  uit   die  Ou Nederlandse  ( 17de eeu) taal   ontstaan.   Wat  jy  dink   daaroor ?

Vertaler!  Help  vir  my  asseblief.  Vertaal  vir my  in Russies  woorde  "sprake"  en   "selfbeheersing".     Ek   kan nie hierdie woorde  op  onlain-woordeskate vind  nie.

Vertaler

Цитата: LeerlingDis heerlik vir my om op die jou webblad //w.w.w.vertaler.newmail.ru te kom .
Dankie. Maar ek het die Nederlandse gedeelte byna vergeet. Ongelukkig.
Цитата: LeerlingWat jy dink daaroor ?
Ja, dis so. Maar die Nederlands het alleen in Nederland en België gewees, so is dit byna nie vereenvoudig (?) nie, en Afrikaans het tussen nie alleen deur Nederlanders ditself gepraat, so het s'n grammatika hoe dit moontlik is ditself vereenvoudig.
Цитата: Leerling"sprake"
Обсуждение, речь, молва (bv. kyk dit woord in Nederlandse woordeboek op //multitran.ru).
Цитата: Leerlingselfbeheersing
,,Beheer" = управлять, en ,,beheersen" in die Nederlands = владеть, господствовать, dus — самоуправление?

Ja, en Afrikaans begin vir my steeds meer en meer beval ;--)
Стрч прст в крк и вынь сухим.

Leerling

Цитата: Vertaler van TekstenJa, en Afrikaans begin vir my steeds meer en meer beval
Ek is baie bly om dit te hoor.

Цитата: Vertaler van Teksten//multitran.ru
Ek  dank  vir jy. Ek sal  aan hierdie  adres  gebruik  wees.   Ek nou ernstig  sukkel met die woordeskate .

Wat  darem  die afbeelding  van   flag   van Guineabissau  bedoel ?

Быстрый ответ

Обратите внимание: данное сообщение не будет отображаться, пока модератор не одобрит его.

Имя:
Имейл:
Проверка:
Оставьте это поле пустым:
Наберите символы, которые изображены на картинке
Прослушать / Запросить другое изображение

Наберите символы, которые изображены на картинке:

√36:
ALT+S — отправить
ALT+P — предварительный просмотр